FORGOT YOUR DETAILS?

THE CITY COUNCIL PROPERTY VALUATION ROLL

by / Tuesday, 28 May 2013 / Published in News

The City Coun­cil prop­erty val­u­a­tion roll is open for inspec­tion from 27 Feb­ru­ary 2013 to 3 May 2013 for City of Tshwane.

If you have not checked and objected to the val­u­a­tion for your prop­erty before the dead­line of 3 May you will have to pay what­ever they decide for the next 5 years ito assess­ment rates.

Please con­tact the City of Tshwane on (012) 358 9999 for any fur­ther assistance.

Below is an arti­cle that appeared in the Beeld news­pa­per recently:

BEELD ARTICLE

Arti­cle in the Beeld dated 22nd Feb­ru­ary 2013 writ­ten by Cobus Claassen

Inwon­ers in die Tshwane-metro moet seker maak hul sakke gaan nie te veel vir eien­doms­be­last­ing geruk word nie wan­neer die munisi­paliteit se nuwe waar­dasierol vol­gende week beskik­baar ges­tel word.

Tshwane het sy nuwe rol vir die tyd­perk 1 Julie 2013 tot 30 Junie 2017 onlangs gefinaliseer.

Die rol sal van 27 Feb­ru­arie tot 3 Mei oop wees vir inspeksie en besware. Eien­doms­be­last­ing sal van 1 Julie op grond van die waar­dasies gehef word.

Ben Espach, ’n ken­ner van munisi­pale eien­doms­be­last­ing, sê inwon­ers moet hul eien­domme se nuwe waar­dasies noukeurig nagaan. “As jy die open­bare beswaar­mak­ing­sproses mis­loop, gaan dit moei­lik wees om jou waar­dasie regges­tel te kry. Mense moet ook seker maak dat hul eien­domme in die regte kat­e­gorie aange­dui word.”

Tshwane het net meer as 580 000 eien­domme op sy nuwe rol en die waarde het metR384 mil­jard gestyg sedert 2008.

Die waar­dasierol van die Johan­nes­burgse metro het met net meer as R200?miljard toe­ge­neem in die­selfde tydperk.

Espach sê hoewel die waar­dasie van ’n eien­dom belan­grik is, is dit die heff­ing waarop Tshwane in sy begrot­ing gaan besluit, wat die groot­ste invloed op eien­doms­be­last­ing gaan hê.

www.beeld.com

css.php